Liam Gaan Wildtuin Toe

R120.00

Die A4 hardeband karton (board book) boek is beide pret en opvoedkundig. Kinders vanaf twee jaar sal saam met Liam sy opwindende besoek aan die wildtuin geniet. Die kleurvolle illustrasies, asook ‘n heerlike storie, stel kinders bekend aan wilde diere in hulle natuurlike omgewing. Daar is talle wilde diere om te vind, identifiseer en tel. Terwyl kinders die diere soek en tel word beide probleemoplossings- en telvaardighede ontwikkel. Die hasie wat op elke bladsy wegkruip verhoog die pret element en trek kinders nog meer in die boek in. ‘n Lys met die name en getalle van diere wat op elke bladsy te vind is, word bo aangedui.

Description

Die A4 hardeband karton (board book) boek is beide pret en opvoedkundig.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Liam Gaan Wildtuin Toe”

Your email address will not be published. Required fields are marked *